Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[Download] "Van saai tot fraai" by Almie Louis " Book PDF Kindle ePub Free

Van saai tot fraai

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Van saai tot fraai
  • Author : Almie Louis
  • Release Date : January 26, 2014
  • Genre: Crafts & Hobbies,Books,Lifestyle & Home,
  • Pages : * pages
  • Size : 58990 KB

Description

Van Saai tot Fraai is ’n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om ’n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-machΓ©, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om ’n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir items in elke vertrek van die huis, selfs die tuin! Kies uit dekoratiewe ligte, nuttige draadmandjies, muurbehangsels en rame, snuisteryhouertjies, retrostyle blikke, lampskerms, ’n verskeidenheid tafels en stoeltjies en vele meer.


Free PDF Download "Van saai tot fraai" Online ePub Kindle